Zomer is er uiteindelijk en overal zie ik dingen in een andere licht. Interessant om te zien hoe het de kleurgebruik van een kunstenaar beïnvloeden!
Graag in lijst? Makkelijk geregeld, neem contact met me op.
Dis die blond
Dis die blou
Dis die veld
Dis die lug
En ‘n voël draai
Bowe in eensame vlug
Dis al
Die gedig is geskryf deur Jan FE Celiiers en het al baie skilderye van my geïnspireer.
As 'n mens deur die afgeleë paaie in Suid-Afrika ry, sien 'n mens soms oop vlaktes vir kilometer sonder einde. Soms kom 'n mens 'n afgeleë huisies teë. Die stof, die berge, die lang verlore verhale wat hier afgespeel het.
In deze serie verkende ik de balans tussen kleurvlakken en textuur. Ik wil dat mensen kunnen dagdromen wanneer ze naar deze landschappen kijken. Een kunstwerk waarin je jezelf kunt verliezen en waarin je zelf kunt bepalen waar het zich bevindt en welke herinneringen het oproept.
Een van my grootste inspirasies is die berge in Suid-Afrika. Die grootheid, die teksture en die ongelooflike asem wat hulle op die land uitblaas. Die verassings wat agter hulle skuil. Ek kan my verkyk aan hulle. (reeds ingelijst)
Een van my grootste inspirasies is die berge in Suid-Afrika. Die grootheid, die teksture en die ongelooflike asem wat hulle op die land uitblaas. Die verassings wat agter hulle skuil. Ek kan my verkyk aan hulle. (reeds ingelijst)
‘n Hand vol gruis en gedroogte blare
Ryk in herinnering, ryk in verbeelding,
Arm eergister en nou skatryk!
- ‘n gedeelte uit die gedig ‘n Handvol gruis” deur C.Louis Leipoldt (1880-1947)