Faith rises above difficulties
Faith rises above difficulties
My ouma grootjie Kitty het altyd geskryf. Sy het boekies, stukkies papier en die agterkant van 'n weetbix boks enige iets wat sy in die hande kon kry op geskryf. Ek hoor baie by my ma en vroeer by my ouma dat ek nes sy is. Ek't haar nooit geken nie, maar hoe sy skryf en wat sy skryf is so inspirerend vir my. Ek trace haar skrif en collage dit in my skilderye. Ek voel so 'n konneksie tussen ons. Deur haar woorde leer ek nogsteeds meer by haar.
'n Hand vol gruis
'n Hand vol gruis
'n Hand vol gruis
en gedroogde blare
Ryk in herinnering, ryk in verbeelding.
Arm was ek gister en nou skatryk.
Geinspireer deur 'n gedig van C.Louis Leipoldt.
'n Stukkie Stilbaai
'n Stukkie Stilbaai
'n Oomblik in tyd, 'n vasvang van 'n herinnering in Stilbaai.
Geraam (ingelijst) met pasgemaakte passe partout.
Vroeë Voëls
Vroeë Voëls
Dis die mooi wat mens sien as mens 'n oggend mens is. Die natuur, stil, die hele strand vir jouself.
Reeds geraam. (ingelijst)
Daar is min dinge so mooi soos 'n sonsondergang op die strand. Veral 'n strand wat goeie herinneringe oproep.
Reeds geraam (ingelijst)
Wys my die plek
Wys my die plek
Geinspireer deur 'n gedeelte van 'n gedig geskryf deur C. Louis Leipoldt.
Wys my die plek waar ons saam gestaan het.
Kyk, dis dieselfde, die silwer see,
Blink in die sonskyn, soos lang verlee.
Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees.
Water toe!
Water toe!
Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees.
Koebaai Stilbaai
Koebaai Stilbaai
Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees.
'n Hand vol gruis (klein) #1
'n Hand vol gruis (klein) #1
'n Hand vol gruis
en gedroogde blare
Ryk in herinnering, ryk in verbeelding.
Arm was ek gister en nou skatryk.
Geinspireer deur 'n gedig van C.Louis Leipoldt.
Die is nie geraam nie (niet ingelijst)
'n Hand vol gruis (klein) #2
'n Hand vol gruis (klein) #2
'n Hand vol gruis
en gedroogde blare
Ryk in herinnering, ryk in verbeelding.
Arm was ek gister en nou skatryk.
Geinspireer deur 'n gedig van C.Louis Leipoldt.
Die is nie geraam nie (niet ingelijst)
Geraam (ingelijst)
Nie geraam nie (niet ingelijst)
Nie geraam nie (niet ingelijst)
Laaste bietjie son indrink
Laaste bietjie son indrink
Nie geraam nie (niet ingelijst)