Faith rises above difficulties

Uitverkocht
€ 200,00

My ouma grootjie Kitty het altyd geskryf. Sy het boekies, stukkies papier en die agterkant van 'n weetbix boks enige iets wat sy in die hande kon kry op geskryf. Ek hoor baie by my ma en vroeer by my ouma dat ek nes sy is. Ek't haar nooit geken nie, maar hoe sy skryf en wat sy skryf is so inspirerend vir my. Ek trace haar skrif en collage dit in my skilderye. Ek voel so 'n konneksie tussen ons. Deur haar woorde leer ek nogsteeds meer by haar.