Ligdans op die spriete

Uitverkocht
€ 295,00 GRATIS verzending

Hierdie skildery was die eerste wat my reeks "Bloemlesing in Afrikaans" geïnspireer het. Vir my was die inspirasie die lang kilometers wat ek altyd aflê as ek in Suid-Afrika is. Orals is verlate plase en plekke. Die tipe landskap is tipies Suid-Afrikaans en is ingeets in my gedagtes en sal altyd 'n groot bron van inspirasie vir my wees.