Die lang man sonder ‘n skaduwee

Uitverkocht
€ 350,00

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Die grondpaaie in Suid-Afrika het my al baie keer laat wonder oor waarnatoe hulle lei en hoeveel generasies se verhale hulle ken…