Ons vat die agterpad #2 (ingelijst)

€ 85,00

Soms is die agterpaaie soveel mooier en interessanter as die hoofweg. Al is dit hobbelrig en stowwerig, mens sien die mooiste landskap, sonder 'n teken van mensdom. Vat tyd en vat die agterpaaie.