Op de tradouw (ingelijst)

Uitverkocht
€ 85,00

Hierdie huisie het ek gesien langs die pad net buite Barrydale in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. As 'n mens die natuurskoon padjies kies in plaas van die hoofpad, sien 'n mens al hierdie karaktervolle plekkies. Die plek se naam was "Op de Tradouw". Die huisie was nie meer bewoon nie, maar het nogsteeds statig langs die pad gestaan. Die blou lug is een van die dinge wat ek die meeste mis van Suid-Afrika.