Daar is net een vir altyd #1 (ingelijst)
Sale!
€ 75,00
€ 150,00
GRATIS verzending
Een van my grootste inspirasies is die berge in Suid-Afrika. Die grootheid, die teksture en die ongelooflike asem wat hulle op die land uitblaas. Die verassings wat agter hulle skuil. Ek kan my verkyk aan hulle. (reeds ingelijst)