Karoo bossies

€ 75,00

Ekt het ‘n stel baie mooi silk screen prints te koop.

Elkeen is ‘n oorspronkelike “eigen druk”.

Die druk se naam is Karoo Bossies en ek het 6. Elke print is 50x65cm op ivoor karton 300gsm.

Daar is genoeg speling as iemand dit wil raam.

Prys 75€ per stuk, posgeld ingesluit.