Animal conservation is something that is very close to my heart. The beauty of the animals, their environment and their peace is not a given; they are constantly being hunted down. Like many others, I am wondering what I can do to help and mostly I think what I can do is too insignificant. But I realized, nothing is insignificant, no matter how small. Collectively we can make a difference.

I strongly believe that any small act has a ripple effect. 

Any animal painting of mine that sells I am donating 50% of the proceeds to www.nkomberhino.org. What they do is absolutely incredible and significant. Be part, no matter how small.



As al die renosters maar net lekker rond kan beweeg sonder sorge. Dankie vir almal wat na ons renosters omsien. 

Afternoon Stroll

€ 250,00

Afternoon Stroll

€ 250,00

Kaapse Buffels

€ 250,00

Kaapse Buffels

€ 250,00
Uitverkocht

Boesmanland vat my hart

€ 200,00
Uitverkocht

Boesmanland vat my hart

€ 200,00

Die foto is uit die @myplatteland tydskrif uit Suid-Afrika. Ek was so geïnspireer deur die storie en fotos! Noag se ark moet trek. Elke winter trek on skape van die Boesmanland af na ons plase in die winterreënalstreek naby Loerisfontein. Dit is omtrent ’n optog. Party jare as dit goed gereën het, word die skape aangejaag. Dit is net meer as 100km en ons slaap sommer langs die pad. Die laaste klompie jare was dit baie droog en al die skape word dan met ’n vragmotor na die ander plase aangery. Heel laaste trek ons. Al die diere gaan saam. Die duiwe, hase, perd en koei. Die kat en honde. As almal flou gehardloop is agter die ganse aan en as die laaste een op hok is, ontdek iemand nog ’n kapok wat iewers staan en skrop. My pa het eendag gesê ons is Noag een voor, want hy het nerens gelees dat Noag visse in sy ark gehad het nie.” - Chrismari van der Westhuizen-Batt.

Koei'tjie

€ 120,00

Koei'tjie

€ 120,00

Van Suid-Afrika na Nederland. Van wilde diere na plaas diere. Ek is mal oor albei. Die land en die diere. 

Skapie

€ 120,00

Skapie

€ 120,00

Skapie #1 van my plaas reeks. Die plase in Udenhout het die mooiste skapies. Kyk hierdie oulike ene!

Uitverkocht

Die Groot 5

€ 250,00
Uitverkocht

Die Groot 5

€ 250,00

Die Groot 5 bestaan uit die leeu, renoster, luiperd, buffel and olifant. Almal wat na Suid-Afrika reis hoop om hierdie pragtige, kragtige diere te sien. 

I have spoken

€ 550,00

I have spoken

€ 550,00

Die oomblik wanneer jy te naby kom, wanneer jy die grense oorskry het, wanneer 'n dier dit baie duidelik maak dat jy nie meer in jou gebied is nie. Ek het al die groot en kragtige dier gesien en hoop om ander 'n blik te beleef van hoe dit voel om so naby 'n koning te kom. 

Uitverkocht

Gebondenheid

€ 470,00
Uitverkocht

Gebondenheid

€ 470,00

geaard op vaste grond beweeg en 

bewoon ons statig ons erfdeel onder

die uitspansel

verknogte verbondenheid neig ons

hunkerend na mekaar

vorm ons trop

’n veilige kudde waar ons verskans

geborge by mekaar skuil

by mekaar bly swerm teen die 

onbegrip van die andersoortiges

 

so koester ons mekaar

gedryf deur oeroue instink

waar ons veilig geanker voel

om geslyp die wyshede oor geslagte

heen oor te dra

 

Christa Etschmaier

Uitverkocht

Kleurrijke Leeuw

€ 470,00
Uitverkocht

Kleurrijke Leeuw

€ 470,00

Wat kan een saai schilderij redden? Een leeuw. Precies in het midden. Eerst was deze een gewoon schilderij met maar twee grote bloemen. Wat denk je? Was de leeuw een goed idee?

Voorbok

€ 450,00

Voorbok

€ 450,00

De springbok is het nationale dier van Zuid-Afrika. Het woord 'voorbok' heeft soms een negatieve connotatie in het Afrikaans. Niet deze bok, hij leidt gewoon de kudde.

Deze schilderij is al ingelijst en de prijs is inclusief met lijst. Klaar om opgehangt te worden dus.

Afrikaanse wildehond

€ 500,00

Afrikaanse wildehond

€ 500,00

De wildehond heet ook soms die geschilderde hond. Ik vind de kleuren en vlekkenpatronen zo mooi. Deze schilderij is al ingelijst en de prijs is inclusief lijst. Klaar om je omgeving mooi(er) te maken dus!

Uitverkocht

Olifante

€ 250,00
Uitverkocht

Olifante

€ 250,00

In Between

€ 200,00

In Between

€ 200,00

Impi

€ 550,00

Impi

€ 550,00

Impi = zulu strijder.