Landskappe spreek 'n mens se siel aan of dit die berge of die see is. My landskappe word geinspireer deur die plekke waar ek al was of waantoe ek weggevoer sal wil wees. Soms vra mense vir my: is die landskap in Suid-Afrika of Nederland? Jy kies self waarnatoe jy weggevoer wil word. Dis die mooi van die natuur se kleure en teksture; dit herinner jou aan 'n plek of 'n tyd, gelukkig of soms hartseer. Sommige van my landskappe word geinspireer deur Suid-Afrikaanse digkuns. Ek kan my herinneringe en die gedigte bymekaar bring en iets nuuts van maak wat my siel aanspreek. 

Soms is die agterpaaie soveel mooier en interessanter as die hoofweg. Al is dit hobbelrig en stowwerig, mens sien die mooiste landskap, sonder 'n teken van mensdom. Vat tyd en vat die agterpaaie. 

Soms is die agterpaaie soveel mooier en interessanter as die hoofweg. Al is dit hobbelrig en stowwerig, mens sien die mooiste landskap, sonder 'n teken van mensdom. Vat tyd en vat die agterpaaie. 

Soms is die agterpaaie soveel mooier en interessanter as die hoofweg. Al is dit hobbelrig en stowwerig, mens sien die mooiste landskap, sonder 'n teken van mensdom. Vat tyd en vat die agterpaaie. 

Soms is die agterpaaie soveel mooier en interessanter as die hoofweg. Al is dit hobbelrig en stowwerig, mens sien die mooiste landskap, sonder 'n teken van mensdom. Vat tyd en vat die agterpaaie. 

Soms is die agterpaaie soveel mooier en interessanter as die hoofweg. Al is dit hobbelrig en stowwerig, mens sien die mooiste landskap, sonder 'n teken van mensdom. Vat tyd en vat die agterpaaie. 

Dis al

€ 490,00

Dis al

€ 490,00

Dis die blond,

dis die blou:

dis die veld, 

dis die lug

  • ‘n gedeelte uit die gedig “dis al” deur Jan FE Celliers (1865-1940)

‘n Hand vol gruis en gedroogte blare

Ryk in herinnering, ryk in verbeelding, 

Arm eergister en nou skatryk!

  • ‘n gedeelte uit die gedig ‘n Handvol gruis” deur C.Louis Leipoldt (1880-1947)

Wys my die plek

€ 450,00

Wys my die plek

€ 450,00

Geinspireer deur 'n gedeelte van 'n gedig geskryf deur C. Louis Leipoldt. 

Wys my die plek waar ons saam gestaan het. 

Kyk, dis dieselfde, die silwer see, 

Blink in die sonskyn, soos lang verlee. 

Uitverkocht

Winternag

€ 295,00
Uitverkocht

Winternag

€ 295,00

In elk’ grashalm se vou

blink ‘n druppel van dou, 

en vinnig verbleek dit

tot ryp in die kou!

  • ‘n gedeelte uit die gedig “winternag” deur Eugene Marais (1871-1936)

Die Hoëveld

€ 350,00

Die Hoëveld

€ 350,00

In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
Waar ‘n mens nog vry kan asemhaal en aan ‘n God
kan glo.
Inspirasie van ‘n gedeelte van ‘n gedig deur Toon van den Heever.

Uitverkocht

Die lang man sonder ‘n skaduwee

€ 350,00
Uitverkocht

Die lang man sonder ‘n skaduwee

€ 350,00

“Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Die grondpaaie in Suid-Afrika het my al baie keer laat wonder oor waarnatoe hulle lei en hoeveel generasies se verhale hulle ken…

Uitverkocht

Ligdans op die spriete

€ 295,00
Uitverkocht

Ligdans op die spriete

€ 295,00

Hierdie skildery was die eerste wat my reeks "Bloemlesing in Afrikaans" geïnspireer het. Vir my was die inspirasie die lang kilometers wat ek altyd aflê as ek in Suid-Afrika is. Orals is verlate plase en plekke. Die tipe landskap is tipies Suid-Afrikaans en is ingeets in my gedagtes en sal altyd 'n groot bron van inspirasie vir my wees.

My ouma grootjie Kitty het altyd geskryf. Sy het boekies, stukkies papier, die agterkant van ‘n weetbix boks en enige iets wat sy in die hande kon kry op geskryf. Ek hoor baie by my ma en ouma dat ek net soos sy is. Ek’t haar nooit geken nie, en kan soms nie uitmaak wat sy skryf nie, maar hoe sy skryf en wat sy skryf is so inspirerend vir my. Ek trace haar skrif en collage dit in my skilderye. Ek voel so ‘n konneksie tussen ons. Deur haar woorde leer ek by haar. 



Dis al

€ 145,00

Dis al

€ 145,00

Dis die blond

Dis die blou

Dis die veld

Dis die lug

En ‘n voël draai

Bowe in eensame vlug

Dis al

Die gedig is geskryf deur Jan FE Celiiers en het al baie skilderye van my geïnspireer.



Uitverkocht

Faith rises above difficulties

€ 200,00
Uitverkocht

Faith rises above difficulties

€ 200,00

My ouma grootjie Kitty het altyd geskryf. Sy het boekies, stukkies papier en die agterkant van 'n weetbix boks enige iets wat sy in die hande kon kry op geskryf. Ek hoor baie by my ma en vroeer by my ouma dat ek nes sy is. Ek't haar nooit geken nie, maar hoe sy skryf en wat sy skryf is so inspirerend vir my. Ek trace haar skrif en collage dit in my skilderye. Ek voel so 'n konneksie tussen ons. Deur haar woorde leer ek nogsteeds meer by haar. 

'n Hand vol gruis

€ 225,00

'n Hand vol gruis

€ 225,00

'n Hand vol gruis

en gedroogde blare

Ryk in herinnering, ryk in verbeelding. 

Arm was ek gister en nou skatryk.

Geinspireer deur 'n gedig van C.Louis Leipoldt. 

Uitverkocht

'n Stukkie Stilbaai

€ 375,00
Uitverkocht

'n Stukkie Stilbaai

€ 375,00

'n Oomblik in tyd, 'n vasvang van 'n herinnering in Stilbaai. 

Geraam (ingelijst) met pasgemaakte passe partout. 

Vroeë Voëls

€ 75,00

Vroeë Voëls

€ 75,00

Dis die mooi wat mens sien as mens 'n oggend mens is. Die natuur, stil, die hele strand vir jouself. 

Reeds geraam. (ingelijst)

Uitverkocht

Uniquely magical

€ 55,00
Uitverkocht

Uniquely magical

€ 55,00

Daar is min dinge so mooi soos 'n sonsondergang op die strand. Veral 'n strand wat goeie herinneringe oproep. 

Reeds geraam (ingelijst)

Uitverkocht

Seemeeu op rotse

€ 150,00
Uitverkocht

Seemeeu op rotse

€ 150,00

Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees. 

Uitverkocht

Water toe!

€ 150,00
Uitverkocht

Water toe!

€ 150,00

Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees. 

Koebaai Stilbaai

€ 225,00

Koebaai Stilbaai

€ 225,00

Die kan alleen of in 'n reeks aangekoop word. Sien foto's vir idees. 

Uitverkocht

Ken jy die see?

€ 200,00
Uitverkocht

Ken jy die see?

€ 200,00
Uitverkocht

Waar 'n mens nog vry asem kan haal

€ 225,00
Uitverkocht

Waar 'n mens nog vry asem kan haal

€ 225,00

'n Hand vol gruis

en gedroogde blare

Ryk in herinnering, ryk in verbeelding. 

Arm was ek gister en nou skatryk.

Geinspireer deur 'n gedig van C.Louis Leipoldt. 

Die is nie geraam nie (niet ingelijst)

Uitverkocht

'n Hand vol gruis (klein) #2

€ 50,00
Uitverkocht

'n Hand vol gruis (klein) #2

€ 50,00

'n Hand vol gruis

en gedroogde blare

Ryk in herinnering, ryk in verbeelding. 

Arm was ek gister en nou skatryk.

Geinspireer deur 'n gedig van C.Louis Leipoldt. 

Die is nie geraam nie (niet ingelijst)

Geraam (ingelijst)

Nie geraam nie (niet ingelijst)

Uitverkocht

Laaste bietjie son indrink

€ 55,00
Uitverkocht

Laaste bietjie son indrink

€ 55,00

Nie geraam nie (niet ingelijst)

Uitverkocht

As my skip inkom

€ 75,00
Uitverkocht

As my skip inkom

€ 75,00

Ingelijst