Suid-Afrika met 'n tas vol positiwiteit Julie 2025
Gebruik code SA50 vir 50% afslag!
Hier is die kunswerke wat ek gaan saam bring Suid-Afrika toe.
Die prys is die monteer bord en courier ingesluit. Jou werk is om 'n mooi raam te gaan soek en jou nuwe positiwiteit op te hang. As jy graag 'n ander kunswerk (instagram of op hierdie website se ander blaaie) wil hê wat jy nie hier sien nie, laat weet my dan maak ons planne!
Elke kuns werk is of 20x20cm of 24x24cm, maar die mounting board is 40x40cm.
Medium: akriel verf op fabriano papier/bristol papier/monteer bord.
Gebruik code SA50 vir afslag!
* As jy liewers wil betaal via my ABSA rekening kan dit ook! Stuur vir my 'n boodskap dan reël ons dit so.
Tide whisper
Tide whisper
The artwork itself is 20x20cm and is mounted to fit a 40x40cm frame.
Beginning to stir
Beginning to stir
The artwork itself is 20x20cm and is mounted to fit a 40x40cm frame.
Lavender Dusk
Lavender Dusk
The artwork itself is 20x20cm and is mounted to fit a 40x40cm frame.
Nature’s quiet voice
Nature’s quiet voice
The artwork itself is 20x20cm and is mounted to fit a 40x40cm frame.
Wild Flowers
Wild Flowers
The artwork itself is 20x20cm and is mounted to fit a 40x40cm frame.
Golden flecks
Golden flecks
The artwork itself is 20x20cm and is mounted to fit a 40x40cm frame.